Ek is ‘n groot-bek-steek-my-neus-in-waar-dit-nie-hoort-nie-ma….. Ek is ‘n romantikus, nogsteeds getroud met my hoerskool liefde….. Ek is ‘n juffrou, oefen maar op my 4 kinders – tans by die huis….. Ek is ‘n kunstenaar, dink mos ek kan so bietjie verf…. Ek is ‘n skrywer, hoop maar ek kan so bietjie skryf…. Ek is Aspoestertjie, wat my huis skoon skrop…..
Leave a Reply